Are you waiting for Black Friday Specials?  At De Jongh Optometry we decided to not only offer Black Friday deals, but to offer you a week of superb discounts to help you save money.

From the 21st of November to the 30th of November 2018 we offer 20% discount of frames from selected stock.  Brand names such as Prada, Versace, CAT, Aristar & Dilem are all available at a stunning 20% less for these few days.

Don’t miss out on the opportunity.  Book your eye exam and freshen up your look for the new year.

Join our Facebook pageDe Jongh Optometry Facebook to read up to date news and offers.  Click on the FB logo to view our page.

Wag u vir die Swart Vrydag promosies?  De Jongh Oogkundiges het besluit om van die Vrydag sommer ‘n week te maak en u ‘n hele week se spesiale pryse te bied sodat u geld spaar.

Vanaf die 21ste tot die 30ste November 2018 bied ons 20% afslag op uitgesoekte rame.  Ontwerpers name soos Prada, Versace, CAT, Aristar en Dilem vorm deel van hierdie voorraad.

Moenie die geleentheid mis nie.  Maak ‘n afspraak vir u oogtoets en kry ‘n vars nuwe voorkoms vir die nuwe jaar.

Gaan hou asseblief van ons Facebook bladsyDe Jongh Optometry Facebook om al die nuus en spesiale aanbiedinge dadelik te sien.