Luister na ons gesprekke op RSG

Deidré de Jongh en Carina Janzen gesels op RSG se Leefwêreld van

die gestremde oor neurovisie-rehabilitasie, visie in alledaagse

funksionering, en gids- en dienshonde.

Luister na ons gesprekke op RSG

Deidré de Jongh en Carina Janzen gesels op RSG se Leefwêreld van die gestremde oor neurovisie-rehabilitasie, visie in alledaagse funksionering, en gids- en dienshonde.

Family eye care

Neuro-optometry

Vision therapy

Children’s vision

Dry eye care

SPECIALIZED CONTACT LENSES

Low vision support

Spectacle services

Driver’s licence screening

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Hierdie klein seuntjie het eendag in De Jongh Optometry se ontvangs gesit en inkleur, terwyl Carina sy pappa se oë getoets het.

Deidré het ingekom, gaan sit en hom dopgehou, terwyl sy vir mamma so paar vragies oor hom gevra het. Sy het onder andere gevra of hy op sy tone loop en of hy altyd teen iets leun as hy werk. Daarna het sy vir Carina aanbeveel om 'n oogtoets te doen en so te kyk hoe ons hom kan help.

Met Godfried se sig is niks fout nie, maar met Tannie Carina se hulp en sy nuwe Spiderman bril, is sy sensoriese integrasie wanneer hy in die klas is nou baie beter!

Die goeie nuus? Hy loop nie meer op sy tone nie en hy het onlangs sy skoolgereedheidstoets gedoen!

Luister met jou klank aan hoe Carina verduidelik hoe sy hom kon help.

Besoek dejonghoptometry.co.za vir 'n ervaring wat verder as net visie strek, dit gaan oor lewenskwaliteit.
...

Hello October!

October has arrived, and Pretoria is looking lively in a beautiful sea of purple as the Jacarandas are in bloom.

October is also eyecare awareness month, making it a great opportunity to prioritise your eye health.

Top tips to take care of your vision:
• Have your eyes tested regularly
• Don’t ignore changes in your vision
• Give your eyes a break from screens
• Protect your eyes when necessary

Let’s celebrate Eyecare Awareness month in purple at De Jongh Optometry!
...

Hello October!

Octo

Verandering is net so goed soos vakansie!

En, by De Jongh Optometry help ons met daardie veranderinge.
Koop ’n bril tydens ons spesiale promosie en kry ’n ekstra paar lense GRATIS.

Dit is die perfekte geleentheid om iets nuuts te probeer, jou voorkoms op te kikker en sommer ’n ekstra paar lense te gebruik om jou styl uit te brei.

Besoek De Jongh Optometry en vind uit hoe jy van hierdie spesiale aanbod gebruik kan maak.

📞 012 998 7592 / 3
📲 WhatsApp: +27 60 928 9314
📍 886 Rubenstein Dr, Moreleta Park, Pretoria
🌐 Bespreek jou afspraak aanlyn
*Bepalings en voorwaardes geld. Promosie geldig vir ’n beperkte tyd. Vra in die winkel vir volledige besonderhede.

*Terme en voorwaardes geld.
...

Verandering is net s

Luister na ons gesprekke op RSG!

Deidré de Jongh en Carina Janzen het onlangs op RSG se "Leefwêreld van die gestremde" met Fanie du Toit oor neurovisie-rehabilitasie, visie in alledaagse funksionering, en gids- en dienshonde gesels.

Jy kan saamluister!

Besoek ons webblad vir skakels na hierdie insiggewende gesprekke: dejonghoptometry.co.za/
...

Luister na ons gespr

Schedule your appointment

All you need to do is complete the form, provide us with some detail and we will get back to you as soon as possible because we value your time and your eyesight!

***Please note that we are based in Pretoria-East, Moreleta Park ***